Jacolette Kloppers, 2005 2005
St Josephstraat begraafplaats

Lees een Zuid Afrikaans perspectief op dit hek: In teenstelling met die huise aan die oorkant van die straat, waar daar geen mure of omheinings is nie, is die begraafplaas met ’n tralieheining omring. Die tralies is ongeveer 5 tot 10 cm van mekaar, dus kan ’n mens maklik deur die heining sien.